Skyfskiet; Boogskiet; Sweepklap; Lemoenskil;

Potjiekoskompetisie; Sosatiekompetisie

Mnr & Mej Windpomp ( Junior & Senior )

Baba/Kleuter foto' kompetisie : inskrywings vorm van die baba foto kompetisie word hier afgelaai.

Wen 'n erf in Naboomspruit ter waarde van R 250 000-00 vir slegs R 500-00. Vir meer inligting kyk na die Jurina's Erf Kompetisie and kry jou inksrywingsvorm hier.

Fotografie

Bergfietsren

Hou dop - nog kompetisies volg