Location: South AfricaOllie die NarOllie die nar is jou alles in een professionele singende nar! 
DescriptionOllie toer reeds vir 12 jaar internationaal. Saam met Ollie is ook 'Jollie die apie' en 'Lulu die rot'. Apies soos Jollie begin normaalweg eers om toertjies te leer op die ouderdom van 3 en alhoewel Jollie nog nie 3 is nie neem hy reeds deel aan die vertonings. Lulu die rot vermaak ook die gehoor met haar toertjies! Elke vertoning beloof om n reuse sukses te wees , so om seker te maak dat jy en jou familie en friende nie uit mis op die aksie nie |
|