Location: South Africa » Limpopo » Waterberg » Bushveld » Mookgophong » Naboomspruit

Jurina Properties

Jurina Properties, professional consultants.

Jurina is a valued member of our community and has sponsored a stand to the value of R250 000. See more details here. Many thanks for this. She can be found at Stand 4 and offers some great property values.

Jurina Properties

Contact Details

Jurina Buitendag
Enquire now
View Rates

Description

Die Eiendomskonsultante wat die ekstra myl saam met jou stap in die soeke van die ideale eiendom vir jou. Ons kry die eiendom en help ook met die finansiering daarvan deur die gebruik van Lenings agentskappe wat die beste rente koers vir jou beding. Kontak ons so spoedig moontlik om jou eiendom aan jou te bemark. Ons stuur graag foto's deur met 'n volledige voorlegging. Daar word net op afsprake gewerk vir die besoek van eiendomme. Die eienaars wat graag wil verkoop, wees verseker van die beste profesionele diens by ons. Ons het gekwalifiseerde agente wat jou kan help met die koop en verkoop van jou eiendom.