|
Daar is al wyd en syd geskryf oor die nuwe digter en liedjieskrywer Adam Tas. Die jong man met die diep bas stem en betowerende lirieke word dikwels met die legendariese naam van Koos Doep geassosieer. Sy musiek raak aan die hart se boog as jy daarna luister, en op die verhoog vervoer die man jou as jy na hom kyk.
|