Besprekings & Kaartjies

Kostes:

  • Volwassenes: R50 per dag
  • Skolier: R40 per dag, kleintjies wat ondeur die hoogtepaal pas, is gratis

Toegang tot by alle skoue, stalletjies en kunstenaar vertonings.

Die Hekke sal oopgemaak word teen hierdie tye:

  • Donderdag:     09.07 @ 14h00
  • Vrydag:          10.07 @ 08h00
  • Saterdag:       11.07 @ 07h30

Dienste:

ABSA sal 'n ATM by die Naboom Windpompfees hê.