Daar is verskeie kompetisies by die Naboom Windpompfees hierdir jaar:

Die Legend Golf and Safari Resort sal 'n kompetisie by hulle stalletjie op die fees terrein hou: d.w.s.  een rondte gholf vir vier mense + een aand se akkomodasie met aandete en ontbyt ingesluit + 'n helikopter rit om die Extreme 19th hole te gaan speel.

 


http://www.naboomwindpompfees.com/skoonheidskompetisie.jpg