Die Susan Strijdom skool in Modimolle is ‘n multi-kulturele staatskool wat sy deure in 1962 geopen het. By hierdie skool word daar gespesialiseer in Spesiale Onderrig vir kinders tussen die ouderdom van 12 en 18 jaar. Hierdie skool word gesubsidieer deur die staat en die skoolfonds beloop R100 per kwartaal. Die skool het ook koshuise waarin ongeveer 110 van die 400 kinders gehuisves word.

Kontak persone: Coetzer H.J by tel: 014 717 3768 of
Mr.J.LabuschagnebTel:014 737 7746
Selnr:082403 93 58
Faks nr:015 717 23 94