Kyk Hier na Die Naboom Windpompfees Program wat sal weekliks hernuwe word tot net voor die fees 09-11 Julie 2009. Hek Oopmaak Tye: - Donderdag: 09.07 @ 14h00
- Vrydag: 10.07 @ 08h00
- Saterdag: 11.07 @ 08h00
Kunstenaars: 09 Julie 2009 - Straatligkinders
- Thys die Bosveldklong
10 Julie 2009 - Karlien Husselman
- Flip-a-coin
- Die Campbells
11 Julie 2009 Stalletjies: 136 stalletjies om te besoek Aktiewieteite: - Vermaakpark
- Aartapplegeweer skiet
- Boogskiet
- Elektroniese gholf kompetisie
- Verfbal baan
- Kleiduif skiet
- Trapkar baan
- Nar
Veilings om bytewoon: Vleis Sentrall het 40 krale vir die vee-uitstallers, die Dorpers vereeniging sal ook by die fees wees and besoekers van dies fees sal ook toegang kry na die skou perde and stoed beeste wat opskou gaan wees. Robertson Wyn Kelder gaan a wynproe kursus aanbied op die feesterrein en maak seker om die "singing cowboy" se vertooning by te woon op Donderdag en Vrydag. |